Maak jou eie karringmelk - Afrikaanse Forum
Maak jou eie karringmelk « on: August 09, 2013, 10:13:41 AM » As jy nie karringmelk het nie kan jy gou jou eie aanmekaarslaan deur 'n houer te neem, 1 eetlepel asyn daarin te gooi en dit met melk aan te vul tot 250ml.